Dienste

• Individuele terapeutiese ontwikkeling vir volwassenes en tieners

• Terapeutiese ontwikkelingswerk met groepe met volwassenes en tieners

• Terapeutiese ontwikkeling deur spel met kinders

• Persoonlike ontwikkeling met individue

• Toekomsbeplanning met individue

• Motiveringspraatjies

• Opleidingswerkswinkels

• Terapeutiese ontwikkelingsdienste aan mense met gestremdhede

• Narratiewe terapie

Tariewe

 

• Al die terapie-, konsultasie- en ontwikkelingswerk word gedek deur mediese fondse.

• Die raad vir gesondheidsbefondsers bepaal dan ook ‘n gemiddelde prys wat gehef word vir ‘n
  bepaalde diens gekoppel aan ‘n konsultasietyd wat jaarliks aangepas word.

• Vir privaatbetalings word ‘n 10 % afslaag gegee.

• Gewoonlik duur ‘n konsultasie vir ‘n individu ongeveer 60-70 minute

• Vir kinders gewoonlik 45-50 minute.

• Die bepaalde prys soos deur die raad van gesondheidssorg bepaal vir 2013 is onderskeidelik 
  R442.80 en R 374.60

• Pryse vir langtermynterapie (meer as ses konsultasies) is onderhandelbaar.

• Die koste verbonde aan die narratiewe terapie opleiding word per opleidingsessie bepaal afhangend
  van die opleidingsbehoefte en inhoud van die opleiding.

• Motiveringspraatjies (van 20-45minute) R400 per uur + vervoergeld vir meer as 50 x 2km.

 

 

KONTAK ONS:

 

Epos: info@m-e.co.za

 

Telefoon no

082 776 1536

Slegs kantoor ure

NUUSBRIEF

 

Lees ons nuusbrief om op hoogte te bly  van ons aktiwiteite of om sommer 'n bietjie goeie raad en bemodiging te kry

 

KLIEK HIER

"We-Care" - FONDS

 

Leer meer oor hierdie projek en die goeie werk wat ons daarmee doen.

 

 

KLIEK HIER

MELETTE ELS

 

B.A. (SocSc) M. (Th) BHF

Pr Nr.: 089 000 00 28754 SACSSP Reg.Nr.: 10-17310

 

 

KLIEK HIER

indien anders aangedui is al die inhoud op die blad die intelektuele eindom van MELETTE ELS - 2015 . Moet asb nie die inligting op die blad kopier nie