Welkom by die tuisblad van Melette Els

Melette Els is 'n gekwalifiseerde terapeut en bied terapeutiese ontwikkeling en berading aan 'n wye verskeidenheid van mense met 'n wye verskeidenheid van probleme.

 

Gebaseer in die Vaaldriehoek streek (Vereeniging, Vanderbijlpark, Meyerton & Sasolburg) Melette se doel is om mense te help om oplossings vir hul probleme en krisisse te vind.

 

Vir meer inligting oor wat Melette vir jou kan doen, volg asseblef die skakels hieronder.

OOR ONS
DIENSTE
EN TARIEWE
"We Care"
Fonds
NUUSBRIEF
Gedagte van die week...

Glimlag meer gereeld !

 

Glimlag vir jou knorrige kollegas, jou stout kinders, jou moeg gewerkte man of vrou, die onbekende tannie in die straat, maar die belangrikste van almal, glimlag op reg en warm vir jouself in die spieël.

 

‘‘n Glimlag kan iemand anders se dag verander en joune verryk!

LET ASSEBLIEF OP:

Ons dienste word gedek deur die meeste mediese fondse.

Skakel gerus vir meer inligitng

 

KONTAK ONS:

 

Epos: info@m-e.co.za

 

Telefoon no

082 776 1536

Slegs kantoor ure

NUUSBRIEF

 

Lees ons nuusbrief om op hoogte te bly  van ons aktiwiteite of om sommer 'n bietjie goeie raad en bemodiging te kry

 

KLIEK HIER

"We-Care" - FONDS

 

Leer meer oor hierdie projek en die goeie werk wat ons daarmee doen.

 

 

KLIEK HIER

MELETTE ELS

 

B.A. (SocSc) M. (Th) BHF

Pr Nr.: 089 000 00 28754 SACSSP Reg.Nr.: 10-17310

 

 

KLIEK HIER

indien anders aangedui is al die inhoud op die blad die intelektuele eindom van MELETTE ELS - 2015 . Moet asb nie die inligting op die blad kopier nie